https://www.youtube.com/watch?v=S1d-T9DqM2g - (Pastoor ) NEE ... MY LIGGAAM is my eie -
MOET EK of MOET EK NIE die V-A-K-S-I-E-N VAT NIE
Rev. 18:22 “And the sound of harpists and minstrels and flute players and trumpets shall never again be heard in you, and no skilled artisan of any craft shall ever again be found in you, and the sound of the millstone shall never again be heard in you.[Isa 24:8; Ezek 26:13].
:23 And never again shall the light shine in you, and the voice of a bridegroom and bride shall never be heard in you again; for your businessmen were the great and prominent men of the earth, and by their magic spells and poisonous charm all nations were led astray seduced and deluded.
:24 And in her was found the blood of the prophets and of saints, and of all those who have been slain (slaughtered) on earth.”
1933 VERTALING:
Open. 18:22 “En die stem van siterspelers en sangers en fluitspelers en basuinblasers sal nooit meer in jou gehoor word nie, en geen kustenaar van enige kuns sal ooit weer in jou gevind word nie, en die geluid van die meul sal nooit meer in jou gehoor word nie.
:23 En die lig van ‘n lamp sal nooit weer in jou skyn nie, en die stem van bruidegom en bruid sal nooit meer in jou gehoor word nie; want jou handerlaars was die grotes van die aarde (die ELITE, the GROOT MANNE WAT DIE WERELD BESTUUR) want deur jou TOWERY (PHARMAKEIA) is al die nasies verlei.
:24 “En die bloed van profete en heiliges is in haar gevind, en van almal wat op die aarde gedood is.
Die GROOT SONDE wat gaan maak dat jou LIG nie MEER GAAN SKYN NIE … jou LAMP NIE MEER GAAN BRAND NIE … en dat die stem van die BRUID en die BRUIDEGOM nie meer gehoor gaan word nie … is weens die feit dat die groot handelaars vd aarde .. die grootes die ryk- manne weens hul TOWERY die NASIES SAL VERLEI.
Die woord wat hier gebruik word vir towery is die Griekse woord G5331 en is … PHARMAKEIA … MEDICATION … PHARMACY … dit is wat dit beteken.
SO op een of ander stadium sal die RYKES van die AARDE … die GROOTES van die AARDE … deur “PHARMAKEIA” of deur ‘n MEDISYNE … ‘n pharmaseutiese produk … sal maak … dat MY LIG NIE MEER SAL SKYN NIE … dat daar geen KUNSTENAAR OF KUNS in ons gevind sal word nie … wat sal maak dat die stem van die bruid en die bruidegom nie meer gehoor sal word nie … en daarom is ek maar bietjie versigtig vir enige ding wat op ons afgedwing word deur die ELITE van die aarde … of van die PHARMASEUTIESE bedryf … want dit is die waarskuwing wat ons in Openbaring 18 lees daarom neem ek kennis daarvan en ek weet dat ek gewaarsku word dat die ELITE van die aarde die PHARMASEUTIES BEDRYF iets gaan doen … vervaardig … wat gaan maak dat my LIG NIE MEER GAAN SKYN NIE, dat ek (as bruid) nie meer die stem van die Bruidegom sal hoor nie … en omdat ek versigtig is daarvoor en my Vader vir my die waarskuwing gegee het … is dit natuurlik my besluit om nie die jab te vat nie. Dis my keuse … as jy met my wil assosieer wel dan prys ek Vader daarvoor. As jy dit nie wil doen nie … wel so be it … dra dan die gevolge van jou besluit … en ek sal die gevolge van my besluit dra.